


Die Afrikaanse Hoër Seunskool en die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria span vanjaar kragte saam om ‘n voetgangerbrug te bou om die twee skole te verbind en sodoende die veiligheid van ons kinders te verseker. Saam bied hulle ‘n unieke geleentheid om jou, jou familie of jou besigheid se naam te laat verewig op ‘n tradisionele rooibaksteen of ‘n spesiale erkenningsplaat, ten bate van die Affie-brug.

SKENKINGSGELEENTHEDE
BESKIKBAAR:
SKENKERSTENE
VANAF R 2 500 ELK
2172
BESKIKBAAR
ERKENNINGSPLATE
VANAF R 50 000 ELK
31
BESKIKBAAR

SKENKINGSGELEENTHEDE
BESKIKBAAR:
SKENKERSTENE
VANAF R 2 500 ELK
2007
BESKIKBAAR
ERKENNINGSPLATE
VANAF R 50 000 ELK
9
BESKIKBAAR
Vir enige navrae stuur asb ‘n epos aan dieaffiebrug@affies.co.za