Tuisblad
Hoe werk dit?
Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê
in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n
bewoorde steen- of erkenningsplaat.
die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen
die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat
Maak ‘n Donasie
Let wel:
1) Slegs 1 naam per individusteen
2) Geen duplikaatstene
3) Steen word gelê by die skool wat u aangedui het
4) Jaargroepe kan slegs ‘n erkenningsplaat skenk
5) Slegs huidige- en oud-Affies mag matriekjaar byvoeg
Skenkersteen
2072 / 3000 BESKIKBAAR
Erkenningsplaat
12 / 52 BESKIKBAAR
Tuisblad
Hoe werk dit?
Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n bewoorde steen- of erkenningsplaat.
die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen
die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat
Maak ‘n Donasie
Let wel:
1) Slegs 1 naam per individusteen
2) Geen duplikaatstene
3) Steen word gelê by die skool wat u aangedui het
4) Jaargroepe kan slegs ‘n erkenningsplaat skenk
5) Slegs huidige- en oud-Affies mag matriekjaar byvoeg
Skenkersteen
2072 / 3000 BESKIKBAAR
Hierdie steen is bedoel vir enige individu en onderneming wat sy naam op ‘n steen wil verewig (leerders, oud-Affies, onderwysers, ouers en Affie-vriende).
Erkenningsplaat
12 / 52 BESKIKBAAR
Die erkenningsplaat is geskik vir individue, families, instansies en ondernemings wat
hul naam op die Affie-Brug wil laat verewig.