
Tuisblad

Hoe werk dit?
Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n bewoorde steen- of erkenningsplaat.

die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen

die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat

Maak ‘n Donasie
Let wel:
1) Slegs een naam per individusteen
2) Geen duplikaatstene
3) Steen word gelê by die skool wat u aangedui het
4) Jaargroepe kan slegs ‘n erkenningsplaat skenk
5) Slegs huidige en oud-Affies mag matriekjaar byvoeg

Kies ‘n uitleg
Slegs een naam per steen

Uitleg 4: Families
R5 000 per steen
Let wel:
U kan slegs een familiesteen bestel.
Tik die inligting soos volg in:
2747 in stock