Tuisblad

Hoe werk dit?

Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê
in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n
bewoorde steen- of erkenningsplaat.

die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen

die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat

maak ‘n Donasie

Let wel:
1) Slegs een naam per plaat
2) Geen duplikaatplate
3) Plaat word gelê by die skool wat u aangedui het
4) Jaargroepe kan slegs ‘n erkenningsplaat skenk
5) Slegs huidige en oud-Affies mag matriekjaar byvoeg

Kies ‘n uitleg

UITLEG 3: HANDELSMERKPLAAT

Let wel:
vir ‘n handelsmerkplaat benodig ons u kunswerk in ‘n vektor formaat. Stuur asb u handelsmerk aan affiebrug@affies.co.za nadat u u bestelling geplaas het.

Tik die inligting soos volg in:

52 in stock