Tuisblad
Hoe werk dit?
Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê
in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n
bewoorde steen- of erkenningsplaat.
die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen
die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat
maak ‘n Donasie
Let wel:
1) Slegs een naam per individusteen
2) Geen duplikaatstene
3) Steen word gelê by die skool wat u aangedui het
4) Jaargroepe kan slegs ‘n erkenningsplaat skenk
5) Slegs huidige en oud-Affies mag matriekjaar byvoeg
Skenkersteen
2008 BESKIKBAAR
Erkenningsplaat
30 BESKIKBAAR
Tuisblad
Hoe werk dit?
Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n bewoorde steen- of erkenningsplaat.
die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen
die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat
maak ‘n Donasie
Let wel:
1) Slegs een naam per individusteen
2) Geen duplikaatstene
3) Steen word gelê by die skool wat u aangedui het
4) Jaargroepe kan slegs ‘n erkenningsplaat skenk
5) Slegs huidige en oud-Affies mag matriekjaar byvoeg
Skenkersteen
2008 BESKIKBAAR
Erkenningsplaat
30 BESKIKBAAR
Die erkenningsplaat is geskik vir individue, families, instansies en ondernemings wat
hul naam op die Affie-Brug wil laat verewig.



