Tuisblad

Hoe werk dit?

Word deel van die geskiedenis van ons skole en belê
in Afrikaans! Verewig jou naam deur die skenk van ’n
bewoorde steen- of erkenningsplaat.

   die koop van ‘n bewoorde Skenkersteen (R 2 500 elk)

   die koop van ‘n bewoorde ErkenNingsplaat (R 50 000 elk)