Die Afrikaanse Hoër Seunskool en die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria span vanjaar kragte saam om ‘n voetgangerbrug te bou om die twee skole te verbind en sodoende die veiligheid van ons kinders te verseker. Saam bied hulle ‘n unieke geleentheid om jou, jou familie of jou besigheid se naam te laat verewig op ‘n tradisionele rooibaksteen of ‘n spesiale erkenningsplaat, ten bate van die Affie-brug.

Wenners van die Affie Brug 1000 Steen Uitdaging Kompetisie sal gedurende Junie 2025 bekend gemaak word.

Vir enige navrae stuur asb ‘n epos aan dieaffiebrug@affies.co.za.

SKENKINGSGELEENTHEDE
BESKIKBAAR:

SKENKERSTENE vanaf R 2 500 ELK

2066

BESKIKBAAR

ERKENNINGSPLATE @ R 50 000 ELK

31

BESKIKBAAR

SKENKINGSGELEENTHEDE
BESKIKBAAR:

SKENKERSTENE vanaf R 2 500 ELK

1807

BESKIKBAAR

ERKENNINGSPLATE @ R 50 000 ELK

7

BESKIKBAAR

Die Afrikaanse Hoër Seunskool en die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria span vanjaar kragte saam om ‘n voetgangerbrug te bou om die twee skole te verbind en sodoende die veiligheid van ons kinders te verseker. Saam bied hulle ‘n unieke geleentheid om jou, jou familie of jou besigheid se naam te laat verewig op ‘n tradisionele rooibaksteen of ‘n spesiale erkenningsplaat, ten bate van die Affie-brug.

Wenners van die Affie Brug 1000 Steen Uitdaging Kompetisie sal gedurende Junie 2025 bekend gemaak word.

SKENKINGSGELEENTHEDE
BESKIKBAAR:

SKENKERSTENE
VANAF R 2 500 ELK

2066

BESKIKBAAR

ERKENNINGSPLATE
VANAF R 50 000 ELK

31

BESKIKBAAR

SKENKINGSGELEENTHEDE
BESKIKBAAR:

SKENKERSTENE
VANAF R 2 500 ELK

1807

BESKIKBAAR

ERKENNINGSPLATE
VANAF R 50 000 ELK

7

BESKIKBAAR

Vir enige navrae stuur asb ‘n epos aan dieaffiebrug@affies.co.za